|
So lyk dit as mens besluit om 'n swembad te laat bou. Eers kom grawe hulle 'n gat, breek jou muur en maak orals hope grond. Dan word sandsakke gepak, staal gevleg, beton gespuit, en siedaar.....dit eindig as 'n bron van groot plesier en 'n eersteklas kinderopasser. |
|