Madely
 Werna
 Willem
 Francois
Picture
 Francois

Francois se Persoonlike Web-bladsy volgens sy Pa

Hi, ek is Francois, die jongste in die gesin.In 2006 was ek in graad 12 aan die Sekondere skool Garsfontein in Pretoria. My verjaarsdag is 24 September.

Picture

Belangstellings: Rekenaarspelietjies - Red alert, Age of Empires, Unreal Tournament, Need for Speed, Asterix, Tomb Raider, Zoo Tycoon

Hierdie is my eie eerste Anigif!

Picture

Ander: In Oktober 2000 het ek my PADI duik kursus gedoen en nou kan ek saam met die ander gaan duik.

Sport: Judo, Rugby, Tennis, Duik, Fietsry - pap wiele in die veld en al.

2006 - Tweede in die Juniors Top-10 vir Gauteng Noord.  Oes vir 2006:

  • Goud in Harare by Zone 6 tournament
  • Silver Sone 6 vir Kurash in Harare
  • Brons in Junie by die Commonwealth Championships in Londonderry, Ierland
  • Silver by SA Kurash Championshiops
  • Brons by SA Championships in Julie

 Duik saam met Pa en Willem

Boeke en skrywers: Terry Pratchard. Ek al al die boeke van hom gelees. Harry Potter

Picture
Picture

Jongste weergawe 2005/01/03

©-1998, 2001.

[Wegspring] [Pieter se Blad]

Webmeester:  Pieter du Preez