"It does not take much strength to do things, but it requires great strength to decide on what to do."
-Elbert Hubbard (1856-1915)
Ken jy ‘n kind wat aan ‘n ongeneeslike siekte ly? Besoek die webblad van die Reach For A Dream Foundation. Daar word drome uitgevoer. http://www.reachforadream.org.za
Dpa-Training - Hierdie rekenaarskool bied bekostigbare opleiding in rekenaar toepassings soos MS Office, Pastel, ens aan. Wil jy weet hoe die boeke vir ‘n klein besigheid behoort te werk? Probeer hier!. http://www.dpa-training.co.za
The African Diving Experience: hierdie webblad dien die belange van die onderwaterentoesias. Kry inligting oor toerusting, duikplekke, hotelle, en heelwat meer. http://www.africandiving.com
Beplan jy ‘n naweekuitstappie na Sodwana, maar wil nie tente saamsleep nie? Besoek gerus die Mseni Lodge. Hierdie Hotel is binne die park by Sodwana gelee en maak van Sodwana ‘n luukse plesier. http://www.mseni-lodge.com
U is besoeker No: Aag wie gee nou om wat die getal is?